Monday 5 November 2012



Carmen se kitchen tea was intiem en vrolik, ons het besluit dat sy dit baie geniet het, (sy het ook so gesê) :) Nou sien ons uit na die troue op 10 November 2012!