O'aarde!
♥ photography ♥
Thursday, 14 March 2013
Friday, 1 March 2013
Friday, 22 February 2013
The tale of the vintage wedding dress
♥
Thank you so much to Ezelle Louw of Lupa Photography who gave us the most beautiful wedding pictures!
♥
The tale of the vintage wedding dress
My great new friend Carmen Dundee told me that the wedding dress you dream about is not actually the one you end up buying. I had a few visions, but did not really know what I was going to get. With our wedding two months away, I decided to go with my mom, my sister and my said friend to try on a few dresses... My initial plan was to order a dress from China, the website looks amazing and the comments on Facebook are amazing and they have over a thousand gowns to choose from! How can you go wrong?! Well, it is said that horror stories are told about the extremely distorted version of the dress of your dreams that will arrive in the post. Was I up for giving it a shot? No thank you, I wanted to show my wedding a bit more respect than that!
KARATARA
Ek was nog altyd mal oor die idee van `n woud. Ek dink ons almal kom uit `n woud uit - party van ons uit `n bos uit - dit laat my ook dink aan `n tyd toe bome nog bome was. Vandag is bome goedere. As gevolg van hierdie liefde vir bome en skadu's, was ek ook mal oor Fiela se kind en Toorbos. Nooit het ek geweet daardie mense bestaan werklik nie.
Toe ek en my man in 2012 op wittebrood was het ons uit Knysna gery en ek het die "Karatara" -bordjie op die N2 gesien. `n Paar jaar vantevore het ek `n artikel in die By gelees oor hierdie geheimsinnige plek. Nou, ek weet nie van jou nie Leser, maar wat is meer exciting as `n geheimenis?! Die skrywer van die artikel het dit laat klink asof jy nie sommer spontaan daar kan inry nie en dit is toe wat ek wil doen. Ek het dus vir `n paar jaar geglo Karatara is `n plek wat mens moet soek - tussen die bome.
Subscribe to:
Posts (Atom)